KOMPETISIE SPESIFIKASIES

Mooi Troues se lesers is gaande oor kompetisies en ons is lief daarvoor om jou kompetisie met ons lesers te deel.  Ons kompetisies sluit in ‘n verduideliking van die prys asook ‘n inskrywings vorm met die lesers se naam, e-pos adres en telefoon nommer.  Hierdie informasie sal nie met die adverteerder gedeel word nie as gevolg van Internationale wette. Al ons kompetisie sluit een sosiale media veldtog in. Onthou om jou sosiale media veldtog informasie van die kompetisie vir ons te stuur. 

FOTO SPESIFIKASIES

Ons moedig jou aan dat jy die beste gehalte foto’s moontlik stuur wat leefstyl van natuur is.  Dit trek meer aandag na die kompetisie.  Laat die fotograaf die onderste foto’s soos die onderste spesifikasies stuur na adverteer@mooitroues.co.za deur WeTransfer.  Ons aanvaar slegs foto’s wat die adverteerder toestemming het van die fotograaf om van die foto’s gebruik te maak. 

  • Stuur 3 – 4 hoof foto’s van tenminste 3000 px breed.
  • Stuur tussen 15 en 20 foto’s.
  • Alle foto’s moet tenminste 2024 px breed wees in JPG formaat.
  • Stuur enkel foto’s sonder logo’s, rame, uitlegte, skrif of ontwerpe op.
  • Ons aanvaar slegs professionele foto’s wat afgeneem was deur ‘n professionele fotograaf vir kompetisies. 
  • Ons sal nie kompetisies op Mooi Troues publiseer as die foto’s nie inpas by die estetiese van MooiTroues nie.
 

TEKS SPESIFIKASIES

Stuur jou teks per e-pos na adverteer@mooitroues.co.za en gebruik jou besigheid naam as die onderwerpreël.

  • Beskryf die prys in 300 tot 800 woorde.
  • Die beskrywing moet in die derde persoon geskryf word. 
  • As jy nie die artikel in Afrikaans kan vertaal nie, kan Mooi Troues dit vertaal teen ‘n koste van R 500.00.
  • Wat is die waarde van die Prys?
  • Wie mag inskryf in vir die prys en waar moet hulle geleë wees?
  • Wanneer is die sluitings datum van die kompetisie?
  • Tot en met wanneer mag die wenners die prys eis?
  • Voorsien ons met volledige Termes en Bepalings.
  • Ons sal ‘n skakel insit wat terug gaan na jou webtuiste toe.
  • As jy die skakel na ‘n spesifieke plek op jou webtuiste wil laat gaan, stuur asseblief vir ons die nodige skakels. 

Benodig Hulp?

Stuur ‘n e-pos na ons advertensie span by adverteer@mooitroues.co.za en hulle sal jou help.