Banier foto krediet: Kobus Tollig
Dankie vir jou belangstelling om jou besigheid te adverteerder op Mooi Troues, rol af op hierdie blad vir meer inligting oor ons advertensie kostes en advertensie opsies wat ons beskikbaar het. Mooi Troues het ‘n verskeidenheid advertensie opsies beskikbaar insluitende ons trougids, baniere, geborgde artikels, kompetisies, sosiale media veldtogte en nuusbrief veldtogte.
PREMIUM TROUGIDS
R 330 per maand / R 3 960 per jaar
Subskripsie termyn: 12 maande
Sluit aan by ons uitgesoekte trougids en bron van professionele diensverskaffers. Vertoon jou besigheid aan ons lesers, wat besig is om hulle diensverskaffers te soek. Ons verbruiker- en mobiel vriendelike trougids maak dit maklik vir paartjies om hulle diensverskaffers te vind.
Premium Trougids lystings sluit die volgende in:
- Groot profiel foto.
- Embleem van die besigheid.
- Kontak Vorm.
- Beskrywing van besigheid.
- Sosiale Media en Webtuiste skakels.
- Foto gallery.
- Voorskou van werk gepubliseer op Mooi Troues.
Premium Trougids sluit in:
- Onbeperkte kategorieë en provinsies.
- Word tot-en-met 6 keer genoem op sosiale media per jaar.
- Publikasie voorkeure (goedkeuring en publikasie datums).
BETAAL OPSIES: