STATISTIEKE & LESERSKAP

ROL AF VIR MEER INLIGTING

Banier foto krediet: August Photography

“If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head. 
If you talk to him in his language, that goes to his heart.”

by Nelson Mandela

ONS IS DIGITAAL

GELUKKIGE KLIëNTE

WEBWERF STATISTIEKE



Bogenoemde statistieke is bereken deur Google Analytics vir ‘n tydperk van een jaar.
Laaste opgedateer Maart 2019.  Klik hier om oorspronklike Google Analytics te sien.

DEMOGRAFIE EN GEOGRAFIE

SOSIALE MEDIA VOLGERS



Laaste opgedateer Junie 2019.

REDES OM BY MOOI TROUES TE ADVERTEER

  • Mooi Troues het die afgelope ses jaar ‘n bekroonde aanlyn trou publikasie en trougids gebou.
  • Mooi Troues is die eenstopwinkel vir die Afrikaanse bruid om haar troudag te beplan.
  • Slimfoon-vriendelike asook Rekenaar vriendelike webtuiste.
  • Onafhanklike trou publikasie gebaseer in Suid-Afrika.
  • Mooi Troues is Digitaal en kan reg oor die wêreld bereik word.
  • Sosiale Media Gemeenskap – 54 000 volgers
  • Groot verskeidenheid advertensie opsies beskikbaar vir verskillende begrotings.
  • Verskeidenheid betaling opsies.
  • Professioneel en lewer vinnige en doeltreffende diens aan ons adverteerders.
  • Vertrou deur duisende bruide-om-te-wees as ‘n bron van inspirasie in die trou bedryf.
  • Fokus op die Suid-Afrikaanse trou mark.

LESERS SE TROU BEGROTINGS

Ons lesers se gemiddelde trou begroting is R 174 667 vir 60 – 100 gaste.
Lesers met ‘n groter gemiddelde trou begroting is R 330 000 vir 60 – 100 gaste.

TOEKENNINGS EN NOMINASIES

GETUIGSKRIFTE

“Mooi Troues represents a relevant website with innovative spreads and comprehensive supplier listings. It is a pleasure for our wedding venue to be listed amongst the very best of what South Africa offers!”

LANZERAC HOTEL & SPA

“If you are looking for the platform that will advertise and promote your wedding business then look no further than Mooi Troues. They are fresh, young and keep up with the newest of trends to asure your business get the best exposure. Mooit Troues- you guys are great and keep up the good work!!!”

DIE WOUD

“Mooi Troues is more than just a place where brides find inspiration. Mooi Troues is where brides have the confidence to find exceptional service providers for their once in a lifetime event. Partnering up with this company has been a great success, and through Mooi Troues I have met some of the most beautiful couples. Thank you for always helping my brides find the ideal service provider with such little effort needed.”

BRAVO PHOTOGRAPHY

“We love being a part of the Mooi Troues family. Since joining them we have received many email requests and found our followers on certain social media platforms have increased. They have Instagram takeovers that allow you to connect directly with their followers and show potential brides all you have to offer. The new website is user-friendly and appealing.”

BLISS FLORAL CREATIONS

“We realy appreciate the effort you and your team make and value the support you give us. It is truly pleasing to work with a service professional who makes the effort to assist other businesses.”

AUTHENTIC PLANNING

“Baie dankie, kyk ek verlustig my in julle taalgebruik op julle website en sosiale media. Dis fantasties.”

LUBELLOS

Ons wil graag vir julle ook geluk wens !!! baie dankie vir julle pragtige werk, profesionaliteit, vriendelikheid en lojale ondersteuning.

GROENRIVIER FUNCTION CENTRE

Yes you guys are most certainly the best!  Always putting your audience and suppliers interest at heart! Thank you for being so awesome. 

CASA-LEE COUNTRY LODGE

“Julle is puik, en ons waardeer julle uitstekende werk en entoesiasme vir die bedryf.”

CASABLANCA MANOR

SOOS GESIEN IN DIE MEDIA

pub