TUISBLAD BANIER SPESIFIKASIES

ONS BESIGHEIDS URE IS MAANDAG TOT DONDERDAG, 8 VM TOT 5 NM. 
ADVERTENSIES WORD BINNE 72 URE GELAAI. 

Al ons Tuisblad Baniere sluit ‘n gratis lysting advertensie in. Stuur asseblief jou tuisblad banier en jou lysting informasie. 

<>

TUISBLAD BANIER SPESIFIKASIES:

 

Stuur jou geboekte opsie via Dropbox of WeTransfer na adverteer@mooitroues.co.za

KLEIN TUISBLAD BANIER

Breedte: 160 px | Lengte: 160 px | PPI: 300 | Kleur: RGB 

MEDIUM TUISBLAD BANIER

Breedte: 329 px | Lengte: 120 px | PPI: 300 | Kleur: RGB 

GROOT TUISBLAD BANIER

Breedte: 329 px | Lengte: 240 px | PPI: 300 | Kleur: RGB 

<>

LYSTING ADVERTENSIE SPESIFIKASIES:

<>

Stuur al jou informasie via Dropbox of WeTransfer na adverteer@mooitroues.co.za
<>

  • Logo ( ‘n minimum van 500 px breed ) 
  • Besigheid beskrywing ( maksimum van 100 woorde in Afrikaans )
  • 6 tot 15 foto’s van jou produk of diens ( ‘n minimum van 1200 px breed  | geen logo’s, teks of uitlegte ) 
  • 2 Profiel foto ( ‘n minimum van 2024 px breed) 
  • Onder watter kategorie moet ons jou lys?
  • Onder watter provinsie moet ons jou lys?
  • Sosiale Media skakels
  • Webtuiste skakel
  • E-pos adres waar ons lesers jou kan kontak