DIE MOOI TROUES STORIE

Banier foto krediet: Vivid Blue


Mooi Troues was gestig in 2013 en het vinnig gegroei in een van Suid-Afrika se mees geliefste digitale trou Publikasies.  Mooi Troues is ‘n bron van Inspirasie en advies vir die toekomstige bruid.  Mooi Troues heg waarde aan kwaliteit werk en daarvoor het hulle streng Publikasie standaarde.  Mooi Troues het die African Bloggers Awards in 2015 gewen onder die kategorie “webjoernaal met die beste fotografie”.  Hulle was ook ‘n beoordelaar vir Top Vendor Wedding Awards in 2015.  Mooi Troues het die prys gewen as Beste Trou Webjoernaal in Suid-Afrika by die Top Vendor Wedding Awards in 2017.

 

Mooi Troues konnekteer besighede en talent aan die Suid-Afrikaanse toekomstige bruid.  Met hulle ingeboude trougids, kan lesers maklik en stresvry professionele en vertroubare Diensverskaffers vind in die palm van hulle hand.

 

Die meerderheid van Mooi Troues se lesers is gebaseer in Suid-Afrika, maar Mooi Troues kan gelees word reg oor die wêreld.  Mooi Troues se Webtuiste is rekenaar, tablet en mobiel vriendelik. 

 

Inhoud wat gepubliseer word sluit in:  regte troues, gestileerde Inspirasie, trou beplanning advies, regte verlowings, skryfbehoeftes stelle.  Gratis skryfbehoeftes, wittebrood wegbreek plekke en advies.  Kort nadat Mooi Troues Aanlyn gegaan het, het hulle baie sukses bereik en was gepubliseer deur van Suid-Afrika se top Publikasies insluitende: : Sarie, Huisgenoot, You, Bella, Fairlady Bride en Die Burger.  Hulle was ook op die bekende televisie program, Pasella op SABC 3.

 

Mooi Troues het ook elke eenkeer per maand advies gegee aan paartjies op Radio Sonder Grense se luisteraars.


Photographer: Schwede-Photodesign