Geagte Adverteerder

Ons wil graag jou spesiale promosie op Mooi Troues bemark.
Lees asseblief deur ons minimum vereistes onder.

FOTO SPESIFIKASIES

Stuur foto’s via WeTransfer na winskopies@mooitroues.co.za en gebruik jou besigheid naam as die lêernaam.

  • 3 – 5 foto’s van jou diens of produk. [ Foto’s moet minimum 1 200 px breed wees ] [ Geen logo’s, teks of uitlegte nie ]
  • Ons anvaar slegs professionele foto’s wat afgeneem was deur ‘n professionele fotograaf vir ons Winskopies blad. 
  • Ons sal nie jou promosies op Mooi Troues publiseer as die foto’s nie inpas by die estetiese van MooiTroues nie.

TEKS SPESIFIKASIES

Stuur jou teks per e-pos na winskopies@mooitroues.co.za en gebruik jou besigheid naam as die onderwerpreël.

  • Titel van jou promosie [ Minder as 50 karakters ]
  • Die beskrywing van jou promosie in maksimum 100 woorde.
  • Die beskrywing moet in die derde persoon geskryf word. 
  • As jy nie die artikel in Afrikaans kan vertaal nie, stuur eerder vir ons die Engelse weergawe.
  • Voorsien ons met die Termes en Bepalings.
  • Ons sal ‘n skakel insit direk na jou Trougids lysting toe.

Benodig Hulp?

Stuur ‘n e-pos na ons advertensie span by adverteer@mooitroues.co.za en hulle sal jou help.