TROUGIDS SPESIFIKASIES

ONS BENODIG DIE VOLGENDE

Stuur al jou informasie via Dropbox of WeTransfer na adverteer@mooitroues.co.za

  • Logo [ ‘n minimum van 500 px breed ]
  • Besigheid beskrywing [ maksimum van 100 woorde in Afrikaans ]
  • 6 tot 15 foto’s van jou produk of diens [ ‘n minimum van 1200 px breed  | geen logo’s, teks of uitlegte ] 
  • 2 Profiel foto’s [ ‘n minimum van 3 000 px breed ]
  • Onder watter kategorie moet ons jou lys?
  • Onder watter provinsie moet ons jou lys?
  • Skakel na julle Sosiale Media en Webtuiste.
  • E-pos adres waar ons lesers julle kan kontak vir kwotasties en meer inligting.

 

VIDEOGRAWE:
Stuur ons ‘n skakel na ‘n video op Vimeo of Youtube, sodat ons dit deel kan maak van jou lysting.
Die video moet tenminste 1400 px breed wees en in HD. 
VENUES:
Verskaf ons met jou fisiese adres, sodat ons dit op Google Maps kan aandui.

NEEM KENNIS

Hoe lank neem dit tot my advertensie aanlyn is?

Ons werk op ‘n 72 uur lange afrondingstyd, uitgesluit buite besigheidsure en openbare vakansiedae.

Mooi Troues Business Hours:

Maandag tot Donderdag
8 vm tot 5 nm

Vrydag, Saterdag, Sondag en Publieke Vakansiedae
Gesluit

Benodig Hulp?

Stuur ‘n e-pos na ons advertensie span by adverteer@mooitroues.co.za en hulle sal jou help.