Stuur al jou informasie via Dropbox of WeTransfer na adverteer@mooitroues.co.za
- Embleem – moet tenminste 500px breed wees.
- Beskrywing van jou besigheid – maksimum van 300 woorde geskryf in die derde persoon in Afrikaans.
- Onder watter kategorie/kategorieë moet ons jou lys?
- Onder watter provinsie/provinsies moet ons jou lys?
- Skakel na julle Sosiale Media en Webtuiste.
- E-pos adres waar ons lesers julle kan kontak vir kwotasies en meer inligting.
- Fisiese adres – indien julle ‘n publieke kantoor het waar julle kliënte ontmoet.
- Foto’s: Lees asseblief die onderstaande spesifikasies noukeurig deur.
- Video: Slegs as jy ‘n professionele video het, mag jy die skakel vir ons stuur en ons plaas dit in jou advertensie.
