KOMPETISIE SPESIFIKASIES

VIR INSTAGRAM

FOTO SPESIFIKASIES

Ons moedig jou aan dat jy die beste gehalte foto’s moontlik stuur wat leefstyl van natuur is.  Dit trek meer aandag na die kompetisie.  Laat die fotograaf die onderste foto’s soos die onderste spesifikasies stuur na adverteer@mooitroues.co.za deur WeTransfer.  Ons aanvaar slegs foto’s wat die adverteerder toestemming het van die fotograaf om van die foto’s gebruik te maak. 

  • Stuur 3 – 4 foto’s van tenminste 3000 px breed.
  • Alle foto’s moet in JPG formaat.
  • Stuur enkel foto’s sonder embleme, rame, uitlegte, skrif of ontwerpe op.
  • Ons aanvaar slegs professionele foto’s wat afgeneem was deur ‘n professionele fotograaf vir kompetisies. 
  • Ons sal nie kompetisies op Mooi Troues se Instagram publiseer as die foto’s nie inpas by die estetiese van MooiTroues nie.
 

TEKS SPESIFIKASIES

Stuur jou teks per e-pos na adverteer@mooitroues.co.za en gebruik jou besigheid naam as die onderwerpreël.

  • Wat is julle Instagram profiel skakel?
  • Beskryf die prys in 100 woorde maksimum.
  • Die beskrywing moet in die derde persoon geskryf word. 
  • As jy nie die geskrewe in Afrikaans kan vertaal nie, kan Mooi Troues dit vertaal teen ‘n koste van R 500.00.
  • Wat is die waarde van die Prys?
  • Wie mag inskryf in vir die prys en waar moet hulle geleë wees?
  • Wanneer is die sluitings datum van die kompetisie?
  • Tot en met wanneer mag die wenners die prys eis?
  • Voorsien ons met volledige Termes en Bepalings.

Benodig Hulp?

Stuur ‘n e-pos na ons advertensie span by adverteer@mooitroues.co.za en hulle sal jou help.