- Banier moet in Afrikaans ontwerp word.
- Ontwerpe moet voldoen aan die dimensies soos aangedui onder elke vaandel tipe.
- Gebruik slegs hoë kwaliteit foto’s en lewenstyl van natuur. Geen voorraad-foto’s en telefoon kamera foto’s sal aanvaar word vir baniere nie. As jy ‘n professionele fotograaf benodig, kontak ons asseblief en ons sal ‘n fotograaf aanbeveel.
- As u ontwerp nie die voldoen aan die estetika van Mooi Troues nie, sal ons u versoek om ‘n ander ontwerp aan ons te stuur.
- Ons kan ook die banner vir u ontwerp teen ‘n fooi van R 350.00 – kontak ons asseblief vir meer inligting.
- Alle baniere sluit in ‘n gratis Premium Trougids vir die inskrywings termyn van jou banier, klik hier vir ons Premium Trougids spesifikasies.
- Stuur jou banier per e-pos na adverteer@mooitroues.co.za
BANIER SPESIFIKASIES
BELANGRIKE INFORMASIE
MEDIUM BANNER
Breedte: 329 px | Lengte: 120 px | PPI: 300 | Kleur: RGB
GROOT BANIER
Breedte: 329 px | Lengte: 240 px | PPI: 300 | Kleur: RGB
BOONSTE BANIER
Breedte: 728 px | Lengte: 90 px | PPI: 300 | Kleur: RGB
Benodig Hulp?
Stuur ‘n e-pos na ons advertensie span by adverteer@mooitroues.co.za en hulle sal jou help.