ARTIKEL SPESIFIKASIES

Al ons gebordge artikels kom met een sosiale media veldtog. Onthou om jou sosiale media veldtog informasie vir ons te stuur. Klik hier om te kyk na die sosiale media veldtog informasie. 

FOTO SPESIFIKASIES

Ons moedig jou aan dat jy die beste gehalte foto’s moontlik stuur wat leefstyl van natuur is.  Dit trek meer aandag na die artikel.  Laat die fotograaf die onderste foto’s soos die onderste spesifikasies stuur na adverteer@mooitroues.co.za deur WeTransfer.  Ons anvaar slegs foto’s wat direk vanaf die fotograaf gestuur word of die persoon verantwoordelik vir die bemarking.

  • Stuur 3 – 4 hoof foto’s van ten minste 3 000px breed.
  • Stuur tussen 10 en 20 foto’s.
  • Alle foto’s moet ten minste 3 000 px breed wees in JPG formaat.
  • Stuur enkel foto’s sonder embleme, rame, uitlegte, skrif of ontwerpe op.

Let wel: Ons publiseer slegs hoë kwaliteit foto’s en lewenstyl van natuur. Geen voorraad-foto’s en telefoon kamera foto’s sal aanvaar word vir publikasie nie.  As jy ‘n professionele fotograaf benodig, kontak ons assebliefen ons sal ‘n fotograaf aanbeveel.

TEKS SPESIFIKASIES

Stuur jou teks per e-pos na adverteer@mooitroues.co.za en gebruik die artikel naam as die onderwerpreël.

  • Stuur ‘n bewys dat jy toestemming gevra het om die foto’s van die paartjie mag gebruik as ook toestemming van die fotograaf.
  • Artikels moet in die derde persoon geskryf word. 
  • Artikels moet in Afrikaans verskaf word.
  • As jy nie die artikel in Afrikaans kan vertaal nie, kan jy die Engelse weergawe stuur en ons kan dit vertaal teen ‘n koste van R 500.00.
  • Die geskrewe moet ‘n maksimum van 1 200 woorde en minimum van 700 woorde wee en in die derde persoon geskryf word.
  • Die artikel moet opgedeel word in paragrawe van nie meer as 200 woorde per paragraaf nie. 
  • Ons sal ‘n skakel in sit wat terug gaan na jou webtuiste toe.  As jy die skakel na ‘n spesifieke plek op jou webtuiste wil laat gaan, stuur asseblief vir ons die nodige skakels. 
  • Lys van diensverskaffers wat ons krediet moet gee aan onder aan die artikel.
  • Wie was die fotograaf?
  • Ons laat nie toe dat jy enige derde partye bemark in die artikels nie. 

Benodig Hulp?

Stuur ‘n e-pos na ons advertensie span by adverteer@mooitroues.co.za en hulle sal jou help.